Oor Ons
SkuldForum is ‘n waarde-gedrewe maatskappy wat spesialiseer in skuldhersiening, met ‘n fokus op die Afrikaanse gemeenskap in Suid-Afrika.
Wie is SkuldForum?
SkuldForum is ‘n waarde-gedrewe maatskappy wat spesialiseer in skuldhersiening, met ‘n fokus op die Afrikaanse gemeenskap in Suid-Afrika.
Ons staan bekend vir:
Integriteit
Uitnemendheid
ToewydingOns Missie
SkuldForum se missie is om kliënte te bemagtig met kennis en hulpmiddele om weer beheer oor hul skuld te herwin. Ons streef daarna om elke kliënt te lei na ‘n skuldvrye en voorspoedige toekoms.
Ons Visie
SkuldForum se visie is om die toonaangewende skuldberadingsmaatskappy vir die Afrikaanse gemeenskap te wees. Ons streef daarna om ‘n positiewe impak op die gemeenskap te maak deur volhoubare skuldoplossings en deskundige leiding te bied.
Ons Waardes
- Integriteit
- Betroubaarheid
- Uitnemendheid
Moenie huiwer om na ons toe uit te reik nie, ons help graag.
Kontak ons op die platform van jou keuse.